Original Research
A comparison of black and white managers on intent to leave and job mobility
Submitted: 05 December 2001 | Published: 08 December 2001
About the author(s)
Meer A. Vallabh,Fiona Donald, University of the Witwatersrand
Full Text:
PDF (1MB)Abstract
Opsomming
Die doelwit van hierdie kruiskorrelasiestudie was om vas te stel in watter mate daar n ooreenkoms tussen swart en wit bestuurders is ten opsigte van hulle benadering tot werkmobiliteit en of hoe salarisse die hoofrede is vir oormatige werkmobiliteit. Dertig swart en dertig wit middelbestuurders van groot maatskappye het die vraelyste voltooi wat die volgende geevalueer het: werkbevrediging, verbintenis tot die organisasie, werkwaardes en voomeme om die maatskappy te verlaat.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4403Total article views: 4349