Original Research
Construct, item, and method bias of cognitive and personality tests in South Africa
Submitted: 26 October 2005 | Published: 29 October 2005
About the author(s)
D. Meiring, South African Police Services Pretoria, South AfricaA. J. R. Van De Vijver,, South Africa
S. Rothmann, Potchefstroom Campus, North-West University, South Africa
M. R. Barrick, University of Iowa, United States
Full Text:
PDF (137KB)Abstract
Opsomming
Sydigheid is bestudeer vir twee kognitiewe toetse en ’n persoonlikheidstoets op drie vlakke: die konstruk onderliggend aan die toets (“konstruksydigheid�?), metode-verwante aspekte soos responspatrone (“metodesydigheid�?), en die items (“itemsydigheid�?). Die steekproef het bestaan uit 13 681 deelnemers wat aansoek gedoen het om intreevlak-poste in die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Die kognitiewe instrumente het baie goeie konstrukekwivalensie en lae itemsydigheid getoon. Verskeie skale van die persoonlikheidsvraelys het egter konstruksydigheid in verskeie etniese groepe getoon. Die itemsydigheid in die persoonlikheidskale was laag. Metodesydigheid het nie enige uitwerking op die (klein) omvang van die kruiskulturele verskille in die persoonlikheidskale gehad nie. Verder het verskeie persoonlikheidskale lae interne konsekwentheid getoon – veral in die swart groepe.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 8157Total article views: 11273
Crossref Citations
1. Personality and well-being in Black and White South African emerging adults
Jan Alewyn Nel, Byron G. Adams, Fons J. R. van de Vijver, Sumaya Laher, Johann Louw, Lerato M. Makhale, Luzelle Naude, Florance Tadi
Current Issues in Personality Psychology vol: 5 issue: 1 first page: 11 year: 2017
doi: 10.5114/cipp.2017.64168