Original Research
The bell curve revisited: A South African perspective
Submitted: 25 June 1999 | Published: 25 June 1999
About the author(s)
Johann M. Schepers, Rand Afrikaans University, South AfricaFull Text:
PDF (7MB)Abstract
Opsomming
Die hoofdoelstelling van die studie was om die wetenskaplike aannames waarop The Bell Curve deur Herrnstein en Murray (1996) gebaseer is, te ondersoek. Dit is aangetoon dat die hipotetiese konstruk, bekend as 'g', niks meer is as die somtotaal van die Verskillende kognitiewe toetse wat in die battery ingesluit is en aan faktorontleding onderwerp word. Hierbenewens is getoon dat die voorspellingsgeldigheid van veelvuldige faktore altyd hoer is as die van g alleen. Die geldigheid van Spearman se hipotese is ondersoek en gebrekkig bevind. Die kritieke rol van formele skoolopleiding in die ontwikkeling van intellik (sowel vloeibaar as gekristalliseerd) is bespreek met verwysing na ongeletterde volwassenes in Suid-Afrika. Die belangrikheid van interaksie tussen oorerwing en omgewing is beklemtoon. Die beste genetiese potensiaal kan slegs tot verwekliking kom in 'n stimulerende omgewing. Die verband tussen lokus van beheer en intelligensie is bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3897Total article views: 2220