Original Research
Human resource management in South Africa: A macro-economic audit
Submitted: 25 June 1999 | Published: 25 June 1999
About the author(s)
G. van Zyl, Rand Afrikaanse University, South AfricaFull Text:
PDF (3MB)Abstract
Opsomming
Daar is geen twyfel by belangrike ekonomiese besluitnemers dat die gebrek aan intemasionale mededingendheid van die Suid Afrikaanse ekonomie, gesien teen die agtergrond van die wye publisiteit wat dit tans geniet, dringend aandag moet ontvang. Lae produktiwiteitsvlakke word gewoonlik uitgewys as een van die vemaamste bydraende faktore tot die gebrek aan intemasionale mededingendheid. Die artikel poog om die stand van makro menslike hulpbronnebestuur as 'n vemame element van die huidige debat oor mededingendheid, na te vors. Die bevindinge van die navorsing toon bate duidelik 'n behoefte aan die formulering en implementering van 'n meer doelmatige en samehangende strategic vir makro menslike hulpbronnebestuur.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4236Total article views: 3893
Crossref Citations
1. Research on the application of Neiman Economic Psychology in enterprise Human Resource management
Chen Jing
BCP Business & Management vol: 29 first page: 159 year: 2022
doi: 10.54691/bcpbm.v29i.2261