Original Research
Die verband tussen salutogenese en werkoriëntasie
Submitted: 25 June 1999 | Published: 25 June 1999
About the author(s)
A. M. Viviers, UNISA, South AfricaF. Cilliers, UNISA, South Africa
Full Text:
PDF (4MB)Abstract
Opsomming
Salutogenese beskou stres nie noodwendig as negatief in die werksituasie en in die privaat lewe van die mens nie, maar eerder as optimaliseringsmoontlikheid ten einde positiewe stres- en coping-uitkomstes te bewerkstellig. Hierdie navorsing het ten doel die ondersoek na die moontlike verband tussen salutogenese en werkorientasie as optimaliseringskonstrukte. Faktor- en beoubaarheidsontledings is op vraelysdata gedoen (N = 934), korrelasies is bepaal en 'n bevestigende struktuurontleding van latente veranderlikes is gedoen. 'n Betekenisvolle verwantskap tussen salutogenese en werkorientasie is bevind, maar die bevindings dui ook aan dat die twee konstrukte onafhanklik staan. Interaktief blyk dit dat die konstrukte 'n optimale oriëntasie reflekteer in die bantering van lewens- en werkstressors.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3278Total article views: 2605
Crossref Citations
1. Quality and risk management: what are the key issues?
Roger Williams, Boudewijn Bertsch, Barrie Dale, Ton van der Wiele, Jos van Iwaarden, Mark Smith, Rolf Visser
The TQM Magazine vol: 18 issue: 1 first page: 67 year: 2006
doi: 10.1108/09544780610637703