Original Research
The impact of leader behaviour on trust in management and co-workers
Submitted: 24 October 2002 | Published: 24 October 2002
About the author(s)
Deanne N. den Hartog,Michaela C Shippers,
Paul L Koopman,
Full Text:
PDF (751KB)Abstract
Opsomming
Vertroue is onontbeerlik vir samewerking in organisasies. Een vorm van vertroue wat belangrik is, is werknemers se veralgemening van vertroue in bestuur en medewerkers. Bestuur mag ‘n belangrike rol hê om dié vertroue te versterk. Vorige studies het transformasieleierskap gekoppel aan werknemers se vertroue in hul bestuurder. In hierdie studie word getoets of transformasieleierskap ‘n verband toon met die veralgemening van vertroue (bestuur en medewerkers). Soos verwag, het vertroue in die leier en vertroue in medewerkers ‘n hoogs positiewe verband getoon met transformasieleierskap. Dieselfde patroon het voorgekom by vertroue in medewerkers, alhoewel die verhouding minder sterk is.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5065Total article views: 10994