Original Research
Trust and its relations to commitment and involvement in work and organisations
Submitted: 24 October 2002 | Published: 24 October 2002
About the author(s)
Andre Bussing,Full Text:
PDF (127KB)Abstract
Opsomming
Daar is twee perspektiewe oor vertroue: persoonlike en stelsel vertroue. Hierdie artikel fokus op persoonlike vertroue. Die doel van die artikel is om die verwantskap tussen persoonlike vertroue in organisasies aan die een kant en organisasie-verbintenis en pos – en werkbetrokkenheid aan die ander kant te ontleed. Dit word gedoen teen die agtergrond van vier hipotesese. Hulle verwys na die verskil tussen affektiewe en instrumentele verbintennisse – beklemtoning dat persoonlike vertroue korreleer met affektiewe maar nie instrumentele verbetenis – die verskil tussen pos en werkbetrokkenheid – beklemtoning dat persoonlike vertroue korreleer met pos maar nie werkbetrokkenheid.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4509Total article views: 8540
Crossref Citations
1. On the Relationship Between Psychological Empowerment, Trust, and Iranian EFL Teachers’ Job Satisfaction
Reza Khany, Khalil Tazik
Journal of Career Assessment vol: 24 issue: 1 first page: 112 year: 2016
doi: 10.1177/1069072714565362