Original Research
Trust and organisational change: an experience from manufacturing
Submitted: 24 October 2002 | Published: 24 October 2002
About the author(s)
Amanda Hay,Full Text:
PDF (328KB)Abstract
Opsomming
Die inwerkingstelling van nuwe werkspraktyke in vervaardigingsorganisasies beklemtoon dikwels ‘n verhoogde interafhanklikheid en gevolglik ‘n verskerpte behoefte aan vertroue. Hierdie artikel bespreek die monitering van vertroue in ‘n organisasie wat twee projekte geïmplementeer het, naamlik spanwerk en net-betydse werk. Die studie ondersoek vertroue oor ‘n periode van 21 maande, in ‘n verskeidenheid van vlakke in die organisasie. Dit volg die ontwikkeling van nuwe werkspraktyke deur ‘n kombinasie van kwantitatiewe en kwalitatiewe metodes. Die resultate toon dat betekenisvolle verskille in vertroue oor tyd plaasvind. Die voordele en gevolge van die nuwe werkspraktyke op vertroue word ook bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5093Total article views: 4291
Crossref Citations
1. Transforming mass production contact centres using approaches from manufacturing
M. Leseure, Marisa K. Smith, Peter D. Ball, Umit S. Bititci, Robert van der Meer
Journal of Manufacturing Technology Management vol: 21 issue: 4 first page: 433 year: 2010
doi: 10.1108/17410381011046562